Fanie is ‘n regte boere seun, toe ek Monique vra waar hulle hulle foto’s wil laat neem het sy laat weet dat dit by die voortrekker monument moet wees want dit is wat Fanie wil het – ek was eers bietjie skepties moet ek erken – ek was laas by die Voortrekkermonument toe ek seker 12 jaar oud was en vir my op 12 jarige ouderdom was dit nou nie juis ‘n romantiese plek nie… Maar ek moet erken, die monument is baie mooier as wat ek dit kan onthou – dalk was ek maar net te klein om dit waarlik te waardeer, maar dit is nogal ‘n indrukwekkende stuk argitektuur.  View full post »

Kevin and Charlene made their Love Shoot so easy for me, these two are naturals in front of the camera.  We shot downtown at Arts on Main – and it was a very busy Sunday afternoon but these two where real pro’s and even though there was a lot of people looking and staring out of curiousity – nothing phased this couple!  I am looking forward to taking more shots of these to at their wedding – they are a real joy to work with!

View full post »