Anneli & Adriaan @ The Stone Cellar

Ek het super baie uitgesien na Anneli & Adriaan se troudag! Hulle troue was nommer een – net buite Heidelberg en ek kom oorspronklik van Heidelberg af! Nommer twee: Dit was by die Stone Cellar – een van my gunsteling venues! En nommer drie: Dit was Anneli & Adriaan se troue! Yippee! Enige fotograaf se droom paar om mee te werk! Net lekker mense! En almal glimlag van oor tot oor! En dit is so lekker om so ‘n liefde raak te sien! Adriaan kan nie sy oe van sy bruid af hou nie… en gewoonlik praat mense van die “bridal glow” op die dag… maar in die geval was dit beide die bruid en die bruidegom wat gestraal het! Daar is geen vraag in enige iemand se kop of die twee by mekaar hoort nie – hulle is gemaak vir mekaar! En saam is hulle amper magneties… hulle positiwiteit vee af op almal rondom hulle! Aan Anneli & Adriaan – baie dankie dat julle my geskies het! Julle liefde en vriendskap, kameraatskap en ondersteuning vir mekaar is soooo mooi om te aanskou! Wees altyd so!

 

Ek is mal oor die simplisiteit in die foto:

Dit was vir my so spesiaal om die kans te kry om die bruid se ouers ook gou af te neem! As fotograaf vergeet mens partymaal om nie net te fokus op die bruid en bruidegom nie!

Die Kapel by Stone Cellar was die plaas se ou melkery!

I just love the emotion in this picture! These two where just so excited to see one another on their wedding day… and when that finally happened they could not stop smiling.

The officiant on the day was a very good friend of the bridal couple – such a sweet guy! His wife requested that I take a picture of him standing on his “pedestal”

…. Pavlova as a wedding cake – What a brilliant Idea!

SUPPLIERS:

 

Bridal Bouquet: Nerina Bloemiste

Singer: Dewald Ferreira

DJ / Music: Dewald Ferreira

Bridal Gown: Lubellos

Venue: Stone Cellar

Cake: Done by Venue – Stone Cellar

Bridal Hair: Unique Hair by Dina & Chloe – 012 993 0354

Photographer: Isabel Pieterse

Photography Assistant: Bianca Viljoen

 

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*