Anneli & Adriaan – Love @ UP

Anneli & Adriaan se liefde het begin blom toe hulle op universiteit is… en daarom het die Universiteit van Pretoria (UP) vir die twee spesiale betekenis.. dis ook waarom hulle besluit het om hulle fotosessie te doen by die Universiteit… die twee het so ‘n diepe konneksie… hulle is definitief bedoel vir mekaar…. en al wat hulle die heeltyd doen is om mekaar te ¬†laat lag en giggel… dis sooooo mooi om te sien! Ek moet bieg ek het die foto’s al in November geneem… en so bietjie vergeet om hulle op my webtuiste te sit…maar hoe kan ek die wereld weerhou van die twee se magnetiese liefde?

 

 

Couples Photography Pretoria- Engagement Shoot – La Bella Photography

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*